PermanentBanking & Insurance
Persoonlike assistent
Schalk van SchalkwykR14 000 – R15 000 per month
Makelaar assistent met ondervinding benodig. Afrikaans as moedertaal is verpligtend. Moet goeie taal vaardighede hê, moet eerlik wees en goed op 'n rekenaar kan werk. Kandidaat moet op hulle eie kan werk, en werk akkuraat uitvoer. Stuur jou cv per epos.