Hoof Finansiële Beampte - Urgently Needed
Sponsored Ad FMCG - FMCG Wholesale Pretoria West FULL TIME R45 000,00 - R48 000,00 (PER MONTH) Negotiable On-site Job Summary Theron's Vleisprodukte bied `n besondere loopbaangeleentheid aan `n hoof finansiële beampte. Is jy ’n gekwalifiseerde rekenmeester wat floreer op die fabrieksvloer én in die raadsaal? Ons dinamiese voedselvervaardigingsonderneming bied `n geleentheid aan `n "hands-on”-finansiële leier om as Kontroleerder/HFB by ons span aan te sluit. Algemene vereistes waaraan aansoekers vir die pos moet voldoen: Hoof voertaal: Afrikaans Kwalifikasie: Geregistreerde Gekwalifiseerde Rekenmeester. Ondervinding: Minimum 10 jaar praktiese, toepaslike ondervinding in die voedselvervaardigingsbedryf (nie-onderhandelbaar). Persoonlikheid: Uitstekende interpersoonlike en "people skills" – jy werk maklik saam met mense op alle vlakke. Werksetiek: ’n Plat-op-die-aarde, praktiese benadering tot daaglikse take. ’n Hoof Finansiële Beampte (HFB / CFO) moet beskik oor ’n balans van tegniese kundigheid en strategiese leierskap. Sleutelvaardighede Strategiese Beplanning: Vertaal finansiële data na langtermyn-besigheidsdoelwitte. Finansiële Kundigheid: Beheers gevorderde rekeningkunde, kapitaalstrukture en begrotings. Risikobestuur: Identifiseer en beperk finansiële, regulatoriese en operasionele risiko's. Leierskap: Bestuur, motiveer en ontwikkel die finansiële- en administratiewe spanne. Kommunikasie: Verduidelik komplekse finansiële konsepte maklik vir direkteure en beleggers. Data-analise: Gebruik finansiële tegnologie en data vir akkurate voorspellings. Die belangrikste sagteware en tegnologieë
This summary is written to help you compare roles faster. Always confirm qualifications, documents, and deadlines on the original listing (jobmail).
This page lists jobs opportunities in Unknown. Use the filters to narrow by city, work model, and closing date, then open each listing on the original employer or job board page before you apply.
Applying for permanent roles
- Mirror the job title and top three requirements in your CV summary and most recent experience.
- Quantify results where possible: sales targets, cases handled, tickets closed, or team size.
- Proofread contact details and filenames before submitting — small errors cost interviews.
- Verify the company and role on the source page before sharing ID copies or banking details.
Need broader help? Read our job scam safety guide and editorial policy.