Permanent
Branch Manager / Takbestuurder
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD
Unknown, Eastern Cape
unknown
About this role
Employer: OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD
Kern doel van die pos:
Bestuur die winsgewende en volhoubare lewering van dienste, handels- en landbouprodukte aan kliënte in ‘n gegewe area/gebied.
Minimum Vereistes:
* Graad 12 met ‘n landbou kwalifikasie voordelig;
* 3 jaar bestuursondervinding in ‘n landbou en handel omgewing;
* Kennis van landbou produkte sal voordelig wees;
* Geldige rybewys.
Vaardighede:
* Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
* Rekenaarvaardig (MS Office);
* Uitstekende bemarkings en verkopevaardighede;
* Syfervaardig;
* Goeie organisasie vermoë;
* Goeie vermoë om te netwerk en verhoudinge te bou in die boere gemeenskap;
* Vermoë om personeel positief te beinvloed en te dissiplineer volgens die Arbeidsverhouding wet;
* Sterk leierseienskappe.
Verantwoordelikhede:
* Bestuur van finansies;
* Bestuur van personeel;
* Beheer en bestuur van administrasie;
* Mark aandeel groei;
* Bestuur en onderhoud van bates;
* Bestuur van voorraad.
OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met gestremdhede, aan om aansoek te doen.
Main purpose of the position:
Managing the branch at a profit and providing sustainable service, trade and agricultural products in the designated area.
Minimum Requirements:
* Grade 12 with an agricultural qualification as advantage;
* 3 years managerial experience in an Agricultural and FMCG environment;
* Knowledge of agricultural products will be an advantage;
* Valid drivers license.
Skills:
* Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
* Computer literate (MS Office);
* Excellent marketing and sales skills;
* Good numerical ability;
* Good organisational skills;
* Good relationship building skills;
* Ability to network in an agricultural community;
* Ability to positively influence staff and take disciplinary action in accordance with the Labour Relations Act;
* Strong leadership skills.
Responsibilities:
* Management of finances;
* Management of staff;
* Control and management of administration;
* Grow market share;
* Maintenance and management of assets;
* Management of stock.
OVK is an equal opportunities employer. We encourage individuals from designated groups, as well as individuals with disabilities, to apply.