Permanent
JUNIOR FINANSIËLE BEAMPTE
Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
Unknown, Northern Cape
unknown
About this role
Employer: Orffer & Van Der Merwe Human Resource Practitioners
Hierdie gevestigde rolspeler in die uitvoer tafeldruif bedryf beskik oor die volgende beroepsgeleentheid vir ʼn detail-georiënteerde en goed georganiseerde persoon as:
JUNIOR FINANSIËLE BEAMPTE
AUGRABIES / ROOIPAD OMGEWING
Vereistes:
- Minimum Matriek met minstens 3 jaar ondervinding in ’n soortgelyke finansiële/administratiewe rol in ʼn landbou omgewing
- Rekenaarvaardighede in MS Office en Xero
- Bogemiddelde kommunikasievaardighede
- Sterk administratiewe en organisatoriese vaardighede
- Vermoë om onafhanklik en binne sperdatums te werk
Pligte sluit in maar nie beperk tot:
- Fakturering en finansiële verwerking op Xero
- Hantering en bestuur van krediteure
- Maandelikse bankrekonsiliasies
- Rekonsiliasie van lone
- Opstel en indiening van BTW
- Alle ander boerdery-administrasie soos van pos vereis
Om aansoek te doen, stuur cv met verwysing MFBC voor 04 Mei 2026 aan recruitment@ovdm.co.za